Dean Stockwell

Dean Stockwell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Dean Stockwell
Geboorte 5 Maart 1936
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Sterfte 07 November 2021 (op 85)
Taos, New Mexico, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1945–2015
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dean Stockwell (5 Maart 1936-7 November 2021) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Compulsion (1959), Dune (1984), en Married to the Mob (1988), en in die televisiereeks Quantum Leap (1989).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search